RE: Beer, Books and a Sea View

You are viewing a single comment's thread from:

Beer, Books and a Sea View

in powerhousecreatives •  5 years ago  (edited)

Die bier lyk lekker oom. Craft beer het groot geraak in SA die laaste paar jaar.

Oom askies man ek wil oom net gou help.. Weet oom van die split of die steem blockchain?. Almal van steem is oor na n nuwe coin HIVE... Alles is net so gecopy van die steem platvorm af.
Askies ek het gekyk of oom op peakd is en ek sien oom nie

Indien oom nie weet.

Gaan google gou peakd.com

Oom kan daarso inlog met oom se steem passwords en usernames..... Oom het ook dieselfde hoeveelheid tokens op die HIVE..

As oom 500 powered up het is dit so op HIVE ook..

Oom het nou nog n paar geldjies as oom nie geweet het.

Jammer dat ek so baie oom se oom😂😂

062 287 2833 as hulp nodig het.. Whatsapp my

Authors get paid when people like you upvote their post.
If you enjoyed what you read here, create your account today and start earning FREE STEEM!
Sort Order:  

Baie dankie, ek is ook op Hive en ek gebruik PEAKD (https://peakd.com/@rynow/posts), maar ek pos alles op altwee platforms. Ry maar die Stoom Trein tot die einde!!
Dankie dat jy laat weet het!!